Flow Statements Flashcards
Hoe lyk die struktuur van n switch?
switch(variable){
case 1: xxx;break;
case 2: case 3: case 4: xxx; break;
default: xxx; break;
} //n break vat jou heeltemal uit die kode blok uit
Met n switch, wat kan my inset veranderlike wees - maw watter data tipes kan hanteer word (4)
- byte
- short
- int
- char
- String
Wat is belangrik om altyd te onthou wanneer jy n switch gebruik?
Elke case moet n break he, anders tree hy baie snaaks op
Basiese struktuur van n while
While(kondisie){}
En dan moet j meestal ook n counting system create
Verskil tussen n while en do-while loop
N do while loop sal altyd ten minste eenkeer uitvoer
Wat se opsies is daar ook vir interne lus beheer
Break - uit die lus uit
Continue - skip res van die kode en gaan na die volgende iterasie.
Werk dit vit alle lusse??
As j n array het, is daar n nice manier om met die objekte te werk as jy n for gebruik?
Jip
Veronderstel jy het
ArrayList<Hond> h = new ArrayList<Hond>();
Dan kan jy tydelike objekte skep soos jy deur die array gaan:
for(Hond a:h){reference dan net met a}</Hond></Hond>
So weereens, n arraylist en listIterator is eintlik maar verwysings, verwysingstipes. Wat laat dit toe?
Om n aparte klas te he bv, met verwerkings funskies. Ek stuur dan die arrayList daarheen, alles wat ek daar doen, pas die oorspronklike data aan.
Met n list iterator, hoe sal jy heen en weer deur die lys beweeg?
Deur net van n boolean gebruik te maak met die naam forward. As dit true is - next(), as dit false is previous(), en switch forward se state met hasPrevious() of hasNext()