Interfaces Flashcards

1
Q

In basiese terme, wat is n interface?

A

Dit is n kontrak. Jy spesifiseer return tipes, naam van metode en wat ontvang moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

As ek n nuwe klas skep wat n interface implement, wat gaan gebeur?

A

Jy gaan n error kry, totdat jy daardie metode override

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer ek bv Alsation het, wat Hond extend maar ek implement ook n interface, waarna kyk die compiler?

A

Dat ek ten minste al die interface metodes erens het, hetsy in die super klas, of die subklas. As dit in die superklas is, hoef dit nie in die subklas te wees nie. Ek weet nie rerig waar dit ooit nodig sal wees om n interface te gebruik nie?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wanneer ek n nuwe interface skep, wat is belangrik om te onthou?

A

Sit n I aan die begin van die naam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly