MAPS Flashcards
MAPS replace die ou?
Dictionary Abstract Class
How verklaar n mens n map?
Map <String, String> tale = new HashMap<>();
So die eerste “String” dui op die datatipe van die key
So die tweede “String” dui op die datatipe van die objek wat saam met die spesifieke key gaan
Metode om iets nuuts in n map te sit:
.put(key, objek)
Om iets te kry uit n map uit?
.get(key)
Keys in n map is uniek, so dit is baie maklik om n borige di g te override. Hoe kan jy eers kyl asof n seker map n seker key het?
Deur gebruik te maak van .containsKey()
So anders as n Arraylist, kan ek nie net sit for(Hond temp: honde) by n map nie?
Korrek, die map kort n .keySet() agterna om elke element te kan uitkry
Hoe verwyder ons iets uit n map uit?
.remove(key)
Wat as ek iets uit n map wil verwyder, maar net as die pair bestaan? Maw die containing object n seker waarde het?
Languages.remove(key, object)
Wat ook interessant is, hierdie ding return actually n boolean so hy sal true wees as hy suksesvol was
Hoe split n mens n lang string in woorde in?
String a[] = Stringaa.split(“ “);
Wanneer j van die console af lees, watter metode moet jy gebruik in die scanner klas?
scanner.readline()
As jy net read() het, doen die compiler iets baie snaaks…
Hoe vervang mens n element pair in n map?
Languages.replace(“Lis”,xxxz)
Hierdie key moet bestaan, anders doen hy niks
Deel van immutable klasse ook, maar in die voorbeeld van die adventure game, hoe het hy die map return uit die klas?
Public Map <String,Integer> getExists(){
Return new HashMap <String,Integer> (exists);}