ArrayList Flashcards
Met `n arraylist, hoe vervang jy een van die objekte wat reeds in die lys is?
Jy moet die set funksie gebruik:
this.karLys.set(posisie,nuweKar);
so ek kyk na die karLys ArrayList, en dan sit ek nuweKar by posisie in
Hoe skep j n array van die primitiewe tipes?
Bv
int[] a = new int[10];
a[0] = 5;
Hoe kan j ook n primitiewe array se assignment doen?
int[] a = {1,2,3};
Hoe bepaal jy hoeveel elemente in n primitiewe tipe array is?
Net die veranderlike naam.length();
Wat is die probleem met:
int[] a = {1,2,3};
int[] b = a;
En as dit nie n array was nie?
Die probleem is dat b ook kyk na a se elemente. Jy het net n verwysing opgestel. So as jy na die tyd aan a verander, gaan dit b ook affekteer
As dit nie n array was nie, het die probleem nie bestaan nie
Hoe copy n mens n primitiewe array, en vermy die probleem met die verwysings?
int[] nuweArray = Arrays.copyof(ouArray, lengte);
Wat is n vinnige manier om n hele array in n string te kry?
Arrays.toString(array);
Generate a String datatipe: [element 1, element 2,….]
Daai reference is met primitiwe arrays, laat eintlik iets oulik toe?
Ja, wanneer j n ref tipe aanpass:
So j kan by n static metode he, pass die array, en dan die aanpassings wat j maak, sal dan reflekteer in die oorspronklike array
Wat is die algemene vorm van n ArrayList (om n nuwe een te skep?)
ArrayList veranderlikeNaam = new ArrayList();
7 Van die mees algemeenste ArrayList functions?
add, remove, get, set, size, contains, indexOf
Daar is n funskie om n hele ArrayList oor te copy, maar onthou jy create effektief nuwe verwysings, so die oorspronklike klas se inhoud bly behoue
ArrayList nuweHonde = new Arraylist ();
nuweHonde.addAll(array list van tipe Dog);
IPV die addAll funskie gebruik, is daar oor n manier om n array vinnig tw copy wanneer jy initialise?
Jip, so die () wat altyd leeg is, sit jy net die array. So wanneer jy die nuwe instance skep, ontvang hy reeds al die ander waardes
Interessante ding van n ArrayList, in terme van wat daarin gestoot kan wors
Jy kan net klasse/objekte daarin stoor, nie primitiewe tipes. So ek kan nie n ArrayList van ints skep nie
Wat is een manier wat jy kan gebruik om ints byvoorbeeld in n ArrayList te kry?
Deur van wrapper klasses gebruik te maak:
Integer a = new Integer(5);
Double b = new Double(2.3);
Hierdie storie van wrapper klasses, en dan weer die regte waarde uithaal voor jy operations daarmee doen, as wat staan dit bekend?
Boxing and unboxing
As j dink aan daardie banking oefening, met die banks, branches en customers, en die goed vorm n hierargie, hoe maintain n mens die data
Deur n maintain() funskie binne in n klas. So bv vir n customer, wio ek dalk die naam, transaksies ens stoor. Al wat ek doen is ek run die maintain function bonne daardie spesifieke klas, en pas dan al die inligting van daar af aan. So bv log juwe transaksies, verander begunstigdes ens.
Wanneer gaan j n linked list gebruik en wanneer n ArrayList
Linked list wanneer jy baie elemente bysit en weer uithaal, omdat jy nie al die rekords skuif nie. J verander net n verwysing
Kan jy n ListIterator skep vanaf n ArrayList?
Jy kan, dit werk presies dieselfde as met n LinkedList.
ArrayList lys = new ArrayList();
ListIterator lys_waardes = lys.listIterator();
Wat is van die list iterator funsksues as dit klaar geskep is?
Hasnext()
Next()
Hasprevious()
Previous()
GetFirst()
IsEmpty() ens.
Hoe sal jy met n listIterator brpaal by watter element jy actually is?
Lys_waardes.nextIndex()-1;
Sie nou nie die vraag nie, maar as jy met n ListIterator, ArrayList, Linked list werk, is dit verwysings, so n mens moet versigtig wees?
Ja, want jy kan uit n ander klas daardie goed verander wanneer jy die verwysing aanstuur