Immutable Classes Flashcards

1
Q

Wat is n Immutable Class, in eenvoudige terme?

A

Jy doen basies alles uit die constructor uit. Geen setters nie. Selfs wannee jy data uit die klas uit laat vloei, en dit is verwysings tipes, return jy kopiee daarvan, sodat jy nooit toegang gee aan die oorspronklike data nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

4 Core strategies om n immutable klas te skep?

A
  1. Moenie setters verskaf nie
  2. Alle velde private en final sover j kan
  3. Moenie toelaat dat jou klas gesub-class kan word nie (maak die klas ook final)
  4. Moenie metodes voorsien wat objekte kan verander nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly