General Flashcards
Hoeveel primitive data types is daar in Java? Kan j hulle noem?
int, double, char, boolean, byte, short, long, float
Hoe kan j check wat die min and max value is van n Integer bv?
Integer.min_value en so ook vir die max
As j metodes soek vir n Integer, hoe dal jy te werk gaan?
Met wrapper classes
So jy tike net Integer. En hy sal jou klomp metodes gee wat j kan gebruik
Watter opsie is daar om bv lang integers meer leesbaar te maak?
Breek op met n underscore:
Bv 2_345_777
Wat se waardes kan in n byte gestoor word?
-128 to 127
So een waarde word gebruik vir die twken, en dan is dit 7^2 om te kyk wat gestoot kan word
Short se data tipe, is 2 tot die mag?
16, en een word gebruik vir die teken
N Integer, hoe groot is data spasie?
32 bit
Die grwonde numeriese waardes wat ingetik word in die compiler, word eintlik gesien as? Wat kan mense doen?
Word gesien as ints, so jy kan die syfer tui en dan n L op die einde sit om vir jaba te se dat dit n long is. Soortgelyk, as j n te groot waarde in n short wil save, gaan j ook n error kry.
Kan jy onthou hoe om met n binere getal te werk?
Ja, vat n byte - 8 spasies. 1 word gebruik vir die teken. Dan die sewe wat oorbly behin j by 2^0, so jy eindig by 2^6, as j alles bymekaar getel het, sit j dan net die 127
Hoe lyk tipiese casting?
byte a = (byte)();
Verskil tussen n float en n double?
Do albei het desimale. Float is n 32bit value waar double n 64bit value is.
Wat is Java se default as dit kom by desimale waardes? Wat is die default met grwone getalle?
Default desimaal is n double, waar die default heelgetal n int is.
Wat sal gebeur as j n int deel met n ander int?
Jy kry die heelgetal as n antwoord alles na die komma word weggegooi
In praktiese terme, hoeveel getall kan n float na die desimaal he?
7
In praktiese terme hoeveel getalle kan n double na die drsimaal he?
So 16
Daar is n data tipe wat meer desimale as n double kan vat?
Jip - BigDecimal
Wat beteken Method Overloading?
Dieselfde metode name in n seker klas, MAAR parameters verskil.
Die parameters beinvloed ook die signature van die method
Met Method Overloading, moet jy altyd dieselfde return type he?
Nee jy hoef nie, dit kan verskillende retyrn types wees
Static veranderlikes gebruik jy vir?
Static methods