LinkedList Flashcards
Waar of vals, j mt n list iterator gebruik met n linked list?
Vals - n Linked List het ook al die ingeboude funksies van n ArrayList
So die eerste belangrike ding van n linked list wanneer jy deur die lys beweeg?
Is dat hy nooit actually op een enkele element is nie. Die “cursor” le altyd tussen elemente. So daar is gewoonlik n hasNext() en n hasPrevious(). Vir n lys met n elemente, sal daar altyd n+1 posisies wees
Hoe skep n mens n nuwe ListIterator om deur n lys te beweeg? (Belangrik, j het hierdie een al vergeet)
ListIterator <objek> lys = (jou lys).ListIterator();</objek>
As jy die list interator gebruik om te add, wat gebeur actually
Wanneer jy ads gebruik, word daardie element een vroeer ingesit, EN die oorspronklike lys word ook aangepas