Abstract Classes Flashcards
In baie eenvoudige terme, is n abstract class n mengsel tussen wat en wat, en hoekom se jy so?
Mengsel tussen n gewonde klas en n interface, want dit meng eienskappe. Jy extend altyd n abstract klas (kan nie n objek van hom skep nie). Soos n interface se dit wat in die child class MOET wees (deur net die metode sonder nody te verklaar), MAAR waar daar wel n nody is sonder die sleutelwoord abstract, kan die metode net gebruik word. So verskaf funksionaliteit waar iets gedeel word, en forseer override methods
Hoe word n interface in werking gestel? En n abstract class? Wat is die reel met dit?
So interfaces word “implements”, en abstract classes word “extend”. Jy kan net een patent class extend, maar jy kan baie interfaces implement