Packages Flashcards
In basies beginsels, beskryf packages?
Die name space - so ons groepeer goed saam wat saam hoort
Hoe bepaal ons n package naam en wat is die algemene reels?
N package naam is jou domain name omgekeer. Waar n -, syfer of java keyword is word dit voorafgegaan met n underscore
Wat sal die volgende domain names wees:
Switch.supplier.com
1world.com
Experts-exchange.com
Alles moet ook klein letters wees, dus
com.supplier._switch
com._1world
com.experts_exchange
Hoekom is dit nodig vit packages?
Daar is meer as 9 miljoen debelopers, so packages is die fi al split op die name space want daar gaan nie dieselfde domain names wees nie
Twee maniere om n klas van n package te gebruik?
As dit in jou library is, kan jy net die klasnaam tik, hy sal dan die regte package import
As jy twee klasse wil gebruik van dieselfde naam,moet j een import, die ander een moet j elke keer reg reference, bv:
javafx.scene.Node node = null;
Waar stel mens die auto import van packages?
IntelliJ, Preferences, Editor, General, Auto Import
Hoe skep j n nuwe package?
Right click op source en se dan new package
Wanneer j n vopy van n klas in n nuwe projek insit, waarvoor moet j versigtig wees?
Om nie te drag en drop nie, dan mice hy die klas, wat gaan maak.dat jou ander projek nie meer werk nie
Hoe skep n mens n JAR file sofat jy die klasse later weer kan gebruik?
Delete die main klas
File/Project Structure/Artifact/ (plus) JAR, from modules with dependencies
Dan build - make projects
Build - Create Jar
Hoe import n mens n JAR file?
File/Project Structure/Libraries en dan add jy die spesifieke JAR file
Nie Java nie, maar hoe lyk fibbonaci se reeks?
f(0) = 0
f(1) = 1
f(n) = f(n-1) + f(n-2)