Inheritance Flashcards

1
Q

Wat word beteken met inheritance? Hoe lyk dit in sy eenvoudigste vorm

A

Dit is wanneer dit nodig is vir objekte om sekere eienskappe te deel.
Public class dog extends Animal

So al animal se moontlike states en funskies kan nou gebruik word deur dog, MAAR jy moet seker maak jy het wat nodig is. So wanneer jy dog se constructor doen, sal jy ook se super() en daarbinne alles aanstuur wat nodig is vir animal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Met inheritance, wanneer sal j gebruik maak van n override method?

A

Dit is wanneer daar n method im die super klas is, maar die funksionaliteit is nie 100% reg nie, dan sal jy n override method skep wat effektief daardie method override.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kom ons se jy extend n klas. Hoe werk dit nou as jy n seker method roep?

A

Java kyk dan eerste binne daardie klas, as daar nie override methods is nie, gaan hy een vlak op om die regte metode te kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kom ons se jy het n override method geskep, maar daar is n unieke geval waar jy eintlik die super class se metode wil gebruik (maw die een wat jy extend), hoe dal jy dit doen

A

Met die regte method call:
Super().eat()

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kan jy this() en super() method calls he in static classes?

A

Nope

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dan is daar ook die hele ding van verwysings/references. Wat moet j voor versigtig wees?

A

Om nie n klomp verwysings te skep na dieselfde opbjek in die geheue nie alhoewel dit baie handig kan raak wanneer j n seker verwysing aanstuur na n method, daardie method kan dan beide iets terugstuur, en kan ook die state van die verwysings objek verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Staic methods don’t require a ?

A

New class to be created. Created once

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe lyk die basiese decision tree asof jy static moet gebruik?

A

Doea it use any fields (instance variables or fields) -> yes -> Instance method, anders kan j static gebruik?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die groot ding van n static variable

A

Word gedeel tussen instances. So dit verwys na een spasie in die geheue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Implikasie as j objekte skep van klasse wat extend word

A

Al die nuwe klasse, wat extend vanaf n basis klas - ons kan n objek skep deur die basis klas in die declaration te gebruik. Dit noem ons polymorphism, want daardie klas kan dan enigr ander klas wees wat extend van die oorspronklike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kom ons se JackRussel extend Dog, wat se metodes het ek toegang toe wanneer ek se Dog a = new JackRussel()

A

Dan het jy net toegang tot metodes in Dog (met dieselfde name). Jy gaan nie n metode kan access wat net in JackRussel le nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly