If Statement Flashcards
Hoe lyk die eenvoudigste if-statement wat jy kry?
Dit is waar net een lyn se kode uitgevoer word as die stelling waar is:
if() sout();
Die aanbeveling is altyd om n if statement te gebruik as n kode blok?
Ja, so maw if(){}
Hoe lyk die AND operator as dit kom by if statements? En die OR?
if (()&&()){}
Met OR raak die && net ||
Hoe lyk die verkorte notasie wanneer jy booleans gebruik in if-statement
Jy hoef dan nie == te gebruik nie, want jy het reeds n boolean. So maw
if(isCar)//if isCar==true
if(!isCar)//if isCar==false
Dan is daar ook ternary operator, hoe lyk dit?
Word gebruik vir eenvoudige assignment
boolean isEighteenOrOver = ageOfClient >= 18? true:false;
Drie belangrikste shortcuts in IntelliJ
Ctrl + Alt + L –> indent
Ctrl + Alt + -/+ –> collapse of expand all
As j n komplekse if(){}else if{}…else{} het, wat is belangrik om te onthou?
Dat net een van daardie kode blokke uitvoer, dan exit jy die totale if. Jy kan nie van een na die volgende beweeg nie
Wat gebeur met veranderlikes geskep binne n if kode blok?
Net visible en accessible binne daardie kode blok - scope
Wat beteken die woord “void”
Basies - voer uit, en stuur niks terug nie
In n method wat gebeur as j ny n return statement uitkom?
Die method exit - so partykeer goed om so te skryf dat jy bv return binne n if maar as j n error kry, return j n -1 om te wys iets het verkeerd gegaan
Buiten n if statement, noem nog vier flow statements? Maw statements wat die vloei van die program bepaal?
Switch
For
While
Do while