Rekonsiliasie En Voorraadwaardasiemetodes Flashcards

1
Q

Verduidelik waarom die Debiteurekontrolerekening met die Debiteurelys ooreen behoort te stem.

A

Die Debiteurekontrolerekening is ‘n opsomming van die individuele debiteure se rekeninge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik VIER prosesse wat die boekhouer moet volg indien hy/sy ‘n verskil tussen die Debiteurekontrole-rekening en die Debiteurelys in die Debiteuregrootboek ontdek.

A

Kontroleer die inskrywings in die joernale
Kontroleer optelling van joernale
Kontroleer met werklike brondokumente
Kontroleer oorboeking vanaf joernale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik VIER maatreëls wat ‘n besigheid kan instel om die invordering van fondse vanaf debiteure te verbeter.

A

Deeglike navorsing van debiteure, m.a.w. kontroleer krediet- geskiedenis
Bied korting aan debiteure indien hulle binne die 60-dae-tydperk betaal
Hef rente op uitstaande rekeninge
Volg uitstaande skuld op deur gereelde herinneringe en
telefoon oproepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

SA Handelaars vereis dat hulle nuwe kliënte persoonlike besonderhede, insluitend bewys van woonadres, moet voorsien voordat rekeninge oopgemaak kan word. Verduidelik kortliks waarom dit nodig is.

A

Dit is noodsaaklik vir ‘n besigheid om die adresse te ken
sodat rekeningstate aan debiteure vroegtydig versend kan
word om te verseker dat hulle betyds betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly