Kontantbegroting Flashcards

1
Q

Werklike Verkope:

A

Hierdie is verkope wat in die maande voor die begrote tydperk plaasgevind het. ’n Gedeelte van die kredietverkope kan in die begrote tydperk ingevorder word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Begrote Verkope

A

Hierdie is die geskatte verkope vir die begrote tydperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Debiteureinvorderingskedule

A

’n Skedule (plan) van hoe die besigheid geld van sy debiteure sal insamel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Doel van die debiteureinvorderingskedule

A

Om ontvangste van debiteure vooruit te skat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Geprojekteerde Inkomstestaat

A

’n Vooruitskatting van inkomste en uitgawes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Doel van die Geprojekteerde Inkomstestaat

A

Om toekomstige winste en verliese vooruit te skat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Kontantbegroting

A

’n Vooruitskatting van kontantontvangste en kontantbetalings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Doel van die Kontantbegroting

A

Om toekomstige ontvangste en betalings vooruit te skat.

  • Om toekomstige bank saldo’s te identifiseer
  • Om met beheer van / monitering van ontvangstes en betalings te help
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Krediteurebetalingskedule

A

’n Skedule (plan) van hoe die besigheid sy krediteure sal betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Doel van die Krediteurebetalingskedule

A

Om betalings aan krediteure vooruit te skat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Waarom moet ‘n besigheid jaarliks ‘n Kontantbegroting voorberei?

A

Om vir toekomstige ontvangste en betalings te beplan

en te verseker dat hulle genoeg kontant het of om vir ‘n oortrekking/lening te reël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly