Kortvrae uit Vraestelle Flashcards

1
Q

Noem die syfers betrokke by bedrysdoeltreffendheid

A

Bedryfsuitgawes
Bedryswins
Netto wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die syfers betrokke by likiditeit

A
Bedryfsverhouding
Vuurproefverhouding
Voorraadperiode
Debiteure-invorderingsperiode
Krediteure-terugbetalingsperiode
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat word met ‘n gekwalifiseerde ouditverslag bedoel?

A

Die onafhanklike ouditeure meld veral die aspek van die finansiële state wat van groot bekommernis vir hulle is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe affekteer ‘n gekwalifiseerde ouditverslag die mkpy en aandeelhouers?

A

Die aandeelhouers sal nie op sekere aspekte van die finansiële state kan staatmaak wanneer hulle besluite oor hulle belegging in die maatskappy neem nie.
Die maatskappy sal ‘n slegte reputasie kry en dit sal hulle vermoë om verdere kapitaal of toekomstige besigheid te bekom beïnvloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem betrokke syfers by die risiko en hefboom van ‘n maatskappy

A

Skuld-ekwiteit-verhouding

Die opbrengs op kapitaal aangewend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom berei ‘n besigheid elke maan ‘n Bankversoeningstaat voor?

A

Verbeter interne beheer deur bedrog of foute te verminder omdat boeke met ‘n eksterne bron vergelyk word.
Verbeter interne beheer deur uitstaande tjeks en deposito’s te identifiseer.
Om die boeke van die onderneming met die van die bank te vergelyk om foute en/of oneerlikheid op ‘n vroeë stadium op te spoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n eksterne ouditeursverslag?

A

‘n Mening gegee deur ‘n onafhanklike ouditeur (aangestel deur die aandeelhouers) oor die finansiële state in alle wesenlike opsigte, ‘n redelike weergawe van die finansiële stand van die maatskappy se state is.
‘n Mening uitgespreek deur die onafhanklike ouditeur oor sy steekproef van transaksies in die maatksappy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is dit vir n eksterne ouditeur belangrik om ‘onafhanklik’ te wees?

A

Deur die skeiding van eienaarskap van die maatskappy (deur aandeelhouers) van die beheer van die maatskappy (direkteure).
Omdat die Maatskappyewet dit vereis dat die ouditeur onafhanklik behoort te wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom is dit vir ‘n eksterne ouditeur van ‘n publieke maatskappye belangrik om ‘n lid van ‘n professionele liggaam, soos SAIPR, te wees?

A

Bevestiging van sy kennis van rekeningkunde en ouditbeginsels en prosedures (alle tegniese aspekte en wetgewing)
Dissiplinêre prosedures indien hy nalatig in sy pligte is.
Deurlopende professionele opleiding en ontwikkeling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly