NW PLANTE EN DIERE KW2 Flashcards
Wat noem ons al die verskillende pante en diere in ‘n Habitat?
Biodiversiteit
____________ noem ons die natuurlike blyplek van plante en diere
Habitat
Noem 4 voorbeelde van ‘n habitat
Woestyn
woud
grasvelde
Grot
Noem ‘n paar hulpbronne waarop plante en diere staat maak in hul habitat vir oorlewing
Water
Suurstof / lug
Lig / sonlig
voeding
skuiling
______________ is alles wat plante en diere benodig om te oorleef
Hulpbronne
Die spesifieke plante en diere wat voorkom in ‘n habitat of bepaalde gebied.
Inheemse plante en diere.
Noem die 4 lewende dinge in ‘n habitat
Mense
plante
diere
mikro-organismes
Noem 3 voorbeelde van mikro organismes
FSB
Fungi
skimmel
Bakterieë
Mikro organismes word ook _________ genoem omdat hulle plante- en dieremateriaal abreek.
Ontbinders
‘n Lewende wese wat te klein is om met die oog te sien, maar jynsien dit met ‘n mikroskoop
Mikro-organismes
Wat is die 4 nie-lewende dinge in ‘n habitat?
Sonlig
Lug
Grond
Water
Lewende dinge en nie-lewende dinge is op ___________ ___________ afhanklik van mekaar.
verskillende maniere
Watter 4 voorbeelde van varswater as ‘n habitat kan jy gee?
Riviere
damme
mere
Vleilande
Gee ‘n voorbeeld waar soutwater dien as ‘n habitat met ‘n dier wat daar woon.
Die see en ‘n haai
Noem 4 diere wat in die woestyn voorkom.
Bruin Hiëne
Grond Eekhoring
Gemsbok
Wewer voël
Watter habitat het min water en plante met baie warm en droë toestande?
Die Woestyn
Hoekom het dier ‘n Habitat nodig?
hul kry hul kos en water daar
dit dien as ‘n skuilplek waar hul wegkruip vir hul vyande en waar hul kan kleintjies kry.
By water ekostelsel kry ons hoogwater en laagwater?
Die Rotsagtige Kuslyn
Wat is Hoogwater?
Wanneer die rotse met water bedek is (hooggety)
Hoe kry mossels en eendmossels in hoogwater hul kos?
hulle sif klein bietjies voedsel uit die water wanneer dit oor hul spoel.
Hoe kry klipmossels hul kos in Hoogwater?
Klipmossels eet seewier en verlaat hul skulp om dit te soek.
Wat is Laagwater?
Wanneer die rotse aan die son blootgestel is (laaggety)
Wat doen mossels en eendmossels om hulself te beskerm met Laagwater?
Hul klem hul skulpe styf toe wanneer dit droog is;
Die mossesls se ____________krag maak dat jy dit nie kan losmaak van die rotse nie.
Vasklemkrag
Noem twee seevoëls wat mossels en klipmossels vang en dit oopkraak om te eet.
oestervangers en seemeeue