LV_KW3 Flashcards

1
Q

wat is `n Nasie?

A

n groep mense met ‘n gemeenskaplike identiteit en geskiedenis
wat in dieselfde land woon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer het SA ‘n demokrasie geword en die eerste swart president gekry?

A

27 April 1994

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is `n demokrasie ?

A

n regeringstelsel
waar die mense van ‘n land
hul leiers kan kies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ons kultuurerfenis ?

A

is ons gemeenskaplike simbole soos
geskiedenis
tradisies
en kuns
van ons nasie se mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ons nasionale lied?

A

Nkosie Sikelei iAfrika (God seën Suid-Afrika)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ons volkslied is deur Enoch Sontonga geskryf in 1987, watter 3 tale is daarin?

A

zulu, sotho en xhoza

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die vlag het n v-vorm wat vanaf die vlagpaal saamvloei tot in n enkele horisontale lyn na buite. Wat beteken dit?

A

> die kleure en ontwerp
verteenwoordig die eenwording van
gemeenskappe en kulture

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter dag was eers Geloftedag genoem waar 10 000 zulus teen 470 voortrekkers opgetrek het en wat die slag van bloedrivier gedenk ?

A

16 Desember: Versoeningsdag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter dag is Menseregte dag waar 69 mense gedood is deur die polisie by Sharpville weens hul protesoptog teen paswette ?

A

21 Maart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter nationale dag vir ons
op 27 April ?

A

Vryheidsdag, herrinner mense aan ons eerste demokratiese verkiesing van 27 April 1994

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom is 1 Mei, werkersdag ?

A

Die dag het in Australie ontstaan deur klipmesselaars om slegs 8 ure per dag te werk. Hierdie dag word tradisioneel gebruik om te protesteer vir beter lone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

HOekom is 16 Junie Jeugdag?

A

Herrinner aan `n protes seur Soweto studente teen Afrikaans as onderrig taal waartydens die jeug gesterf het daarvoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wanneer is Mandeladag ?

A

18 Julie, want dit is sy verjaarsdag wat ingestel is deur die VN (Verenigde Nasies)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom is daar `n vrouedag op 9 Augustus?

A

Herdenk die opmars van 20 000 vroue na die uniegebou in Pretoria oor pas dra en word gevier om vir vroue se bydrae tot die gemeenskap en erkenning daarvoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Op watter dag in 24 September verwys Desmond Tutu na ons land as ‘n reënboog nasie ?

A

Erfenisdag, want dit beskryf ons land se diversiteit aan kulture, gebruike, tradisies en geskiedenis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watterd dag is Goeie Vrydag en hoekom?

A

29 Maart, want dit is die dag toe Jesus Christus vir ons aan die kruis gesterf het vir ons sondes en na die derde dag weer opgestaan het uit die dood en belowe aan ons die ewige lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wanneer is Afrika dag?

A

25 Mei, 30 van 32 lande teken `n ooreenkoms van Afrika eenheid by Adis Abeba, Ethiopië

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Mandela was groot op Versoening, wat beteken dit?

A

Om mense wat gestry het te help
om weer vriende te wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Hoe behandel ‘n mens Snye en Skaafwonde?

A

Was die wond met water en seep
Gebruik `n snesie om bloeding te stop
Bedek die wond met ‘n pleister
Gaan die wond na en vervang die pleister
Gaan dokter toe as die sny te diep en lank is of as die bloeding nie stop nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Hoe behandel ‘n mens Brand- en Skroeiwonde?

A
  1. Koue lopende water moet oor die brande area vloei, 10 minute
  2. `n emmer skoon water as lopende water nie beskikbaar is nie of
  3. week ‘n lap in water en hou dit teen die brandplek.
  4. Gaan Dokter toe as die wond ernstig is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Hoe behandel ons steek of Bytplekke ?

A

Verwyder die angel deur n sywaartse skraap met n mes of bankkaart daarna plaas jy `n ys sak op die steekplek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Hoekom is dit belangrik om te onthou hoe die slang lyk wat jou pik ?

A

Sodat die mediese personeel kan weet watter teengif julle jou moet toedien vir behandeling

23
Q

Wat is `n teengif?

A

medisyne om die slang se gif teen te werk

24
Q

Wat moet jy doen as ‘n slang vir jou pik?

A

Bly kalm, onthou hoe die slang lyk, kontak die hospitaal op pad daarheen sodat hul teengif kan voorberei, moenie die wond suikg of sny nie, en moet NIKS drink of eet as jy gepik is nie.

25
Q

Wat is vergifting?

A

Wanneer ‘n kind of persoon ‘n skadelike middel inneem soos bleikmiddel, paraffien, of gif omdat dit maklik toegang gehad het daartoe.

26
Q

Hoe hanteer ons vergifting?

A

1, Stel vas wat die gif was
2, Roep n volwassene en bel die ambulans of dokter 3, Moenie die persoon laat braak nie tensy so aanbeveel 4, AS die persoon bewusteloos is: rol hom versigtig op sy rug in die herstelposisie om die lugweg oop te hou 5, Plaas sy linkerarm teen sy sy en sy regterarm op sy bors, kantel hom dan op sy linkersy 6, met die inname van bleikmiddel kan die persoon n slukkie water of melk drink
7, met die inname van oordosis dwelms MOENIE die persoon water gee nie want
dit sal die dwelm verder laat oplos en deur die bloedstroom opgeneem word.
8, Neem die gif/ dwelms saam na die hospitaal andersins van die braaksel, want dit kan ontleed word.

27
Q

Wat is verstikking?

A

Wanneer `n stukkie kos of voorwerp in iemand se keel vassit en die lugweg blokkeer sodat die persoon nie asem kry nie en stik.

28
Q

Hoe hanteer ons verstikking?

A

1, Moedig hoes aan om die obstruksie uit te kry

2, Slaan die persoon 5 keer ferm in die middel van sy rug met die hiel van jou hand.

3, Heimlich-metode: 5 abdominale drukke of stootbewegings

Bly kalm,
gaan staan agter die persoon
plaas jou vuis bokant die persoon se naeltjie
gryp jou vuis met die ander hand vas en trek dit in- en opwaarts
kyk na elke druk beweging of obstruksie los is
as 5 druk/stootbewegings nie help nie, skreeu vir hulp

29
Q

Hoe sal jy sonbrand behandel, na jou dag by die see?

A

As jy te lank in die son is kan jy ernstige brandwonde opdoen.
plaas ‘n koel nat handdoek daarop Plaas vogmiddel op die sonbrand en as dit blasies vorm MOENIE dit oopbreek nie.

30
Q

Wat is ‘n besering?

A

sagte weefsel beskadig word
deur `n val of hou

31
Q

Wat is MSG ?

A

Mono-natrium-gluta-maat
is ‘n geurmiddel in Aromat wat hoofpyn asma en diaree veroorsaak

32
Q

Wat is Tartrasien ?

A

`n kleurmiddel wat kinder hieperaktief kan maak

33
Q

Wat is bymiddels ?

A

middels of stowwe wat by voedsel gevoeg word om die Kleur, geur of smaak en voorkoms van die voedsel te verbeter.

34
Q

Wat doen Geurmiddels?

A

Soos suiker, sout en MSG verbeter die smaak en geur van die kos sodat jy meer daarvan wil eet.

35
Q

Wat is ‘n presserfeer middel ?

A

`n middel wat by kos gevoeg word sodat dit langer kan hou voor dit sleg raak soos pekel (asyn+sout) kook, vries, droog en inmaak.

36
Q

Wat doen kook aan kos ?

A

Dit preserfeer die kos deurdat dit die kieme dood maak.

37
Q

Wat doen preserfering aan kos soos pekel ?

A

dit voorkom dat kieme op die kos groei.

38
Q

Wat doen kleurmiddels vir kos?

A

Dit maak kos helder en verbeter die voorkoms daarvan soos rooiworsies

39
Q

Waar kom cholesterol vandaan ?

A

deur die inname van dierevet soos skaapvleis

40
Q

Wat doen die voedingstof natrium?

A

Dit is sout en gee smaak aan kos, maar te veel daarvan kan verhoed hoe die kos werklik sou proe en gee hipertensie.

41
Q

Wat is ADH ?

A

Aanbevole daaglikse hoeveelheid
Die hoeveelheid van `n bepaalde voedingstof wat jy elke dag moet inneem.

42
Q

Wat is die 2 belangrikse minerale wat ons in (mg) inneem ?

A

Kalsium en yster wat jy in melk kry deur dit te drink

43
Q

Gee voorbeelde van belangrike voedingstowwe of voedselgroepe.

A

Koolhidrate (suiker en styselagtig)
Proteiene (vleis, eiers, melk, kaas)
Vette en Olies (sade, botter, avo)
Minerale (yster+kalsium) en Vitamiene
Suiker
Natrium

44
Q

Hoekom is voedsel-etikette belangrik?

A

> is soos die inhoudsopgawe (indeks)
van die pakkie kos soos by ‘n boek.

> voedseletikette sê:

1, die naam van die produk
2, wie dit gemaak / vervaardig het
3, en die adres van die vervaardiger
4, die hoeveelheid soliede voedsel (g) in
die houer of verpakking
5, die (ml) vloeistof

45
Q

Hoekom is gerafineerde suiker sleg of minder gesond?

A

Maak ons vet, veroorsaak tandbederf en gee konsentrasie probleme. Dit gee baie energie maar brand vinnig uit.

46
Q

Noem 4 maniere van voedelvoorbereiding?

A
  1. Skoon kastrolle
  2. Moenie kos te lank kook in water
  3. Week kos soos droë mielies in kalsium
  4. Kyk na die vervaldatum op kos vir varsheid.
47
Q

Hoe kan ons voedsel bewaar?

A
  1. Bedek kos
  2. Stoor kos op `n koel plek
  3. lugdigtehouers vir kos
  4. bewaar kos soos vleis in sout.
48
Q

Wat is ‘n simptoom?

A

> n vorm van pyn en ongemak wat deur n siekte veroorsaak word

49
Q

Wat is entstowwe ?

A

> Stowwe wat in die bloed geplaas word
en wat die liggaam teen sekere siektes
beskerm

> Na inenting het die liggaam
teenliggaampies om jou teen siektes
te beskerm.

50
Q

Wat is teenliggaampies?

A

> Spesiale selle wat die liggaam produseer om `n bepaaldee virus of bakterieë te dood
Teenliggaampies verhoog / verbeter jou imuunstelsel.

51
Q

Wat is ‘n imuunstelsel?

A

Die stelsel in die liggaam wat stowwe produseer om te help siektes bestry.

52
Q

Wat is voetskimmel ?

A

is n fungus wat n velsiekte tussen die tone veroorsaak wat dit laat jeuk. Die fungus leef in water en jy kry dit deur kaalvoet te loop in openbare kleedkamers. `n room of voetpoeier sal dit genees.

53
Q

Gee manier om gesond te bly of voorkoming van siek word?

A

Was jou hande
eet gesond
slaap genoeg
oefen
bad en was jouself gereeld

54
Q

Hoe word bakteriee of kieme oorgedra?

A

Vuil kos en gekontamineerde water
vuil ongewasde hande
vuil eetgerei en kastrolle
vuil kos voorbereidings area
vlieë