NW 1 Flashcards
Watter voedselgroep help groei en herstel?
Proteiene
Hoe sirkuleer plante gasse in die dag?
> Plante haal asem, dag en nag = het suurstof (O₂) nodig
In die dag stel die blare suurstof vry weens die proses van fotosintese en
neem koolstofdioksied en sonlig op deur die blare. Water en minerale soute word deur die wortels opgeneem vanuit die grond.
Plante gebruik meer CO₂ as wat hul vrystel en gee meer O₂ as wat hul
gebruik in die dag.
Hoe sirkuleer plante gasse in die nag?
> In die nag neem die blare suurstof op deur hul wortels en stel Koolstofdioksied vry deur
die blare.
Plante fototsinteer nie in die nag nie, want daar is nie sonlig nie.
Hoekom moet plante bemes word?
Plante benoding voedingstowwe wat hulself nie kan maak nie soos:
Stikstof
fosfor
Kalium
Hoe kry plante hul bemesting in ?
> Die voedingstowwe los op in die water in die grond soos seekoei se mis.
Die plante neem die voedingstowwe en water op deur hul wortels.
Watter voedselgroep gee energie?
- koolhidrate
- Vette en olives
- Vitamiene en Minerale
Olies is vloeibaar en vette is ________
solied
Wat produseer plante wat nodig is vir asemhaling by mens en dier?
Suurstof as ‘n afval produk
In die nag asem plante ‘n bietjie _____
in en Koolstofdioksied (CO2) uit.
Suurstof
Wat is die funksie van Vette en olie?
¹gee energie
²hou jou warm
³ beskerm jou senuwees (isoleer)
⁴beskerm jou organe (niere, blaas en lewer)
⁵jou liggaam stoor vet as ‘n reserwe
energievoorraad
Gee ‘n voorbeeld van suikeragtige koolhidrate
suiker
Heuning
gedroogde vrugte
Noem die 2 tipes koolhidrate
Suikeragtige- en styselagtige koolhidrate
Gee ‘n voorbeeld van styselagtige koolhidrate
Rys
brood
pasta
mieliemeel
aartappels
Noem die voorbeelde van minerale en wat jy kan eet om dit in jou te kry?
Minerale: kalsium, yster, jodium
in melk en jogurt
gee voorbeelde van proteiene
eiers
vleis
vis
kaas
bone