GEO_bevolking_kw4 Flashcards

1
Q

Wat noem ons al die mense wat in ‘n plek of land woon ?

A

Bevolking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik Bevolkingsverspreiding

A

HIe mense oor ‘n gebied versprei is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat noem ons die Getal mense in ‘n gebied?

A

Bevolkingsdigtheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter tipe kaart word gebruik om die bevolkingsverspreiding in ‘n gebied aan te dui ?

A

Kolletjieskaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die bevolkingsdigtheid in SA?

A

Oneweredig, want daar bly meer mense in sommige gebiede van die land as in ander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar is SA het ons ‘n hoë bevolkingsdigtheid?

A

dorpe en stede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar in SA is daar ‘n lae bevolkingsdigtheid?

A

dorpies en plase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

`n Difiniesie vir: Mense gaan woor nie eweredig oor ‘n gebied nie?

A

vestig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem 2 provinsies in volgorde wat die dig bevolkste is in SA

A
  1. Gauteng
  2. Kwazulu-Natal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die formule om die bevolkingsdigtheid van byvoorbeeld ‘n provinsies soos die Wes-Kaap te bepaal of selfs ‘n eiland?

A

Die totale bevolking van ‘n gebied word gedeel deur die totale oppervlak van die gebied (km2) en die antwoord is dan mense per vierkante km (km2)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die vestigingsfaktore wat bepaal hoekom mense in verskillende dle van SA woon

A
  1. Klimaat
  2. Plantegroei
  3. Natuurlike Kenmerke
  4. Hulpbronne
  5. Geskiedenis
  6. Werksgeleenthede
  7. Wette
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom sal mense in ‘n stad wil woon?

A

Stedelike gebiede het baie paai en geboue soos dorpe en stede waar meer en verskillende werke is soos:
kantore
fabrieke
winkelsentrums
skole
mediese hulp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom sal mense in Landelike gebiede wou bly?

A

Landelike gebiede is die platteland met dorpies en plase waar mense met gewasse en diere boer en mense werk in die skole, klinieke en winkeltjies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Baie mense in SA woon in die stede, wat is die persentasie (%) ?

A

60%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ‘n kommersiële Boerdery

A

Waar Boere en Werkers op groot skaal boer met diere (soos skape en beeste) en gewasse saai en plant (koring) met majienerie om dit te verkoop vir ‘n groot inkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

wat is ‘n bestaanboerdery?

A

Mense wat met diere en gewasse boer op ‘n klein stukkie grond. Hul produdeer net genoeg vir hulself en kan baie arm wees.

17
Q

Watter persentasie (%) mense van SA se bevolking woon in Landelike gebiede

A

40%

18
Q

Hoekom sal mense vanaf die landelike gebiede trek na die stede?

A

1, Armoede
2, Onderig
3, Werksgeleenthede
4, Gesondheidsorg
5, Dienste (water en elektrisiteit)
6, Werk

19
Q

Watter 3 faktore beinvloed die Wêreld se bevolkingsverspreiding?

A
  1. Klimaat (temperatuur en reënval)
  2. Water (riviere, mere, damme)
  3. Minerale en Energiebronne (olie, gas)
20
Q

Hoe beinvloed klimaat die Wêreld se bevolkingsverspreiding?

A

1, Temperatuur
Meer mense woon in streke met `n gematigde klimaat as wat mense op baie warm of baie koue plekke bly.

2, Reënval
Water is belangrik vir plant- en dierelewe. Mense bly naby hoë reënval gebiede en riviere

21
Q

Hoe beinvloed water die Wêreld se bevolkingsverspreiding?

A

Water is ‘n hulpbron wat bydra to leefwyse en oorlewing.

> Riviere begin in berge
Riviere vloei afwaarts deur droë gebiede
Mense bly langs riviere, mere en damme

22
Q

Hoe beinvloed Minerale en energiebronne (olie en gas) die Wêreld se bevolkingsverspreiding?

A

> Minerale word ontgin vir geld
Plekke met krag en brandsowwe het meer mense wat daar woon.