GESK_KW3_DEMOKRASIE Flashcards
Amptelike lied van ‘n land wat gewoonlik by amptelike geleenthede gesing word?
volkslied
Die hoogste hof in SA.
Grondwethof
Mense van ‘n land.
Burgers
‘n Prent of ‘n item wat vir iets staan of ‘n spesiale betekenis het.
Simbool
Wat regverdig, korrek of reg is.
Geregtigheid
‘n Papier wat aan kiesers gegee word waarop hulle moet merk vir watter mens/ party hul stem.
Stembrief
Om te wys watter mens / mense jy wil kies.
stem
‘n Frase of sin wat beskryf wat die organisasie of land wil bereik.
Leuse
‘n Sisteem waarvolgens ‘n gemeenskap of staat regeer word.
Regering
Die ware verhaal van iemand se lewe.
Biografie
Wat beteken die woord “demokrasie”?
n Regerinstelsel in
n land
waar almal kan stem
om die leiers van die land te verkies.
In watter jaar was Suid-Afrika se eerste Demokratiese verkiesing?
27 April 1994
Elke hoeveel jaar vind Suid-Afrika se verkiesing plaas?
elke 5 jaar
Noem die TWEE huise in die Parlement.
Nationale Vergadering (NV)
Nationale Raad van Porvinsies (NRP)
Wat is die verskil tussen die 2 huise van Parlement?
Nationale Vergadering (NV):
> 350 - 400 Lede
> Gekies deur die mense van die land
Nationale Raad van Porvinsies (NRP):
> 90 lede (10 per provinsie)
> aangestel deur die provinsies