idiomatiese indrukkings Flashcards
aanhouer wen
if you persist you will succeed
aardjie na sy vaartjie
he takes after his father
agteros kom ook in die kraal
even if you are slow , as long as you get there
alles vir soetkoek opeet
believes everything
alles was in rep en roer
everything was chaotic
as die skoen pas,trek dit aan
if the shoe fits, wear it
belofte maak skuld
you must keep your promises
bokant my vuurmaak plek
above my ability
boontjie kry sy loontjie
you get what you deserve
daar is n slang in die gras
something is wrong
die aap uit die mou laat
to give away a secret or confidence
die appel val nie ver van die boom nie
takes after one of the parents
die koeEl is deur die kerk
it’s too late,nothing can be done
die paal haal
to succeed
die poppe dans
the trouble begins
die spyker op die kop slaan
to hit the nail to the head
eet met lang tande
don’t enjoy what you’re eating
gou op jou perdjie
quick-tempered
honger is die beste sous
hunger is the best cook
hoog in die takke
drunk
hou jou hande tuis
don’t touch
hy het lang vingers
he steals
hy is nie onder n kalkoen uitgebroei nie
he is no fool
hy is nog nat agter die ore
young and inexpierienced
hy skrik nie vir koue pampoen nie
he doesn’t scare easily
hy spring riem
he gets a hiding
hy vang kattekwaad aan
he is up to mischief
iemand in die pad steek
fire, discharge someone
iemand n gat in die kop praat
convince someone
iets uit jou duim suig
make something up
iets vir n appel en n ei koop of verkoop
buys or sells something very cheaply
wittebroodsdae
honeymoon
witvoetjie soen
to seek a favour
voor op die wa
assertive,not shy,forward
voEls van eenderse vere
birds of a feather
tou opgooi
give up
sy oe is groter as sy maag
he takes more food than he can eat
sy hartjie is klein
he cries very easily
haar kop is vol muisneste
she thinks about boys all day
sy bak kuiltjies
tells lies
op heter daad betrap
catch someone red handed
ondervinding is die beste leermeester
expeirience is the best teacher
om die bos lei
chet someone
na vrolikheid kom olikheid
after pleasure comes pain
n olifant van n vlieg maak
to exaggerate
n nuwe blaadjie omslaan
turn over n new leaf
n nuwe besem vee skoon
a new broom sweep clean
n mond vol tande
does not know what to say
n halwe eier is beter as a leE dop
a half an egg is better than none
maljan onder die hoenders
the rose among the thorns
liewer bang Jan as dooi Jan
rather scared than dead
kort van draad
short tempered
jou reime styfloop
get into trouble
Jan Rap en sy maat
every tom ,Dick and Harry
jakkals prys sy eie stert
to praise yourself
in sy noppies
in his element