Gedig:Touloper Flashcards

1
Q

Kenmerke van vrye vers:

A

=Geen hoofletters en leestekens nie

=Geen vaste rymskema

=Versreëls is onreëlmatige lengte

=Herhalende woorde en frases

=Enumerasie (opnoeming)

=Alliterasie en assonansie dien as bindingsmiddel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Alliterasie (klankrym)

A

= “voetjie vir voetjie” “ververwyder van”

=Een aaneenlopende enjambement.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

SIMBOLIEK Touloper

A

mens wat die lewe se storms trotseer en balans probeer vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

SIMBOLIEK tou

A

hoe moeilik die lewe is en hoe moeilik dit is om balans

te vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

SIMBOLIEK Storms en winde

A

swak menseverhoudings en die storms van die lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

SIMBOLIEK Web

A

die moeilikhede (komplikasies) van die lewe en hoe maklik dit jou kan vasvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

SIMBOLIEK Familiefoto’s

A

gelukkiger tye

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

SIMBOLIEK Tuinhek

A

Vryheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verskillende lengtes van versreëls

A

kan wys dat sommige van die tiener se problem groter as ander is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Daar is geen rymskema nie

A

– vrye vers – die lewe is nie voorspelbaar (predictable) nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Geen strofes en leestekens nie

A

dit dui daarop dat dit eenaaneenlopende tou is waarop hy moet balanseer. Die lewe is ook ‘n aaneenlopende proses.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Daar is 21 reëls

A

jy is op 21 wetlik ‘n volwassene en dit wys dat jy jou eie besluite kan neem. Jou ouers kan nie meer vir jou sê wat jy mag en nie mag doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

TEMA EN SPREKER

A

=Die tema dui op die feit dat ‘n mens altyd in jou lewe
struikelblokke (obstacles) moet oorkom en dit is
meestal ‘n truuk om aan te hou om vorentoe te beweeg
en suksesvol te wees.

=Daar is lig aan die einde van die tonnel // Die lewe is soos ‘n strom, maar aan die einde is daar ‘n reënboog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

“ek hou my oog op die tou ek balanseer my lewe en voet vir voet skuif ek vorentoe deur die storm”

A

=Hy moet altyd probeer om sy lewe te balanseer – dit is net ‘n toertjie

=Die tiener die het sy// haar probleme oorkom en was suksesvol.

=Verwys na reël 3 – hy is nou ouer nie meer “voetjie” nie. Dus is daar altyd probleme in die lewe.Progressie: voetjie skuifel–voet skuif.Die tiener het nou sy kwessies agter gelaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“ek is hoog bo die grond weg van alles behalwe die wind maar ek dink nie daaraan nie”

A

=Aan die begin verwys die wind na die volwassenes wat die tiener blameer// Verwytwinde (die kwessies in die tiener se lewe)

=Selfs al ontvlug / ontsnap hy van die ouers is daar altyd probleme in die lewe

=Hy vestig al sy aandag op sy balanseertoertjie (doelwit=goal)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

“tussen mure en deurhandvatsels familiefoto’s en almanakke blitsende tv-beelde en internetkonneksies tot by die tuinhek”

A

=Enumerasie (opnoeming) Familiefoto’s dui op ‘n tydsverloop en gelukkiger tye / Voel dalk ingehok deur sperdatums op kalendar.

=Een ouer kyk TV ander internet = geen kommunikasie nie / dalk word tiener aangespreek omdat hy te veel tyd hier spandeer.

=spreker is oppad na buite /plek waardeur hy kan ontsnap / Vryheid.

17
Q

“gekwelde oë kyk vir my van doer onder ver verwyder van my kollig-balanseertruuk my touweb”

A

=Dis die bekommerde oë (kyke) vandie volwassenes.

=Hulle is ver verwyder van die tiener en sy probleme

=Hy probeer om rusies te vermy en balans in sy (haar) lewe te hê.

=Volwassenes hou die tiener die hele tyd dopgehou //Sien my raak

=Die situasie waarin hy is, is baie delikaat net soos ‘n spinnerak. In hierdie geval is hy die prooi wat in sy omstandighede vasgevang is. (konnotatief /figuurlik)

18
Q

“het jy alweer ek het mos gesê wat het jy gedoen”

A

Dis die direkte woorde van die volwassenes (ouers of onderwysers) wat die tiener blameer vir iets wat hy of sy verkeerd gedoen het.

19
Q

“die storms woed weer in ons huis vandag maar vol durf klim ek op die tou voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe verby die verwyt-winde van”

A

=Ouers se verhouding is stormagtig –baklei met mekaar of met kind. Metafoor vir konflik (probleme) wat tieners daagliks ervaar. Durf = moed / is braaf

=“weer” impliseer dat hulle gereeld baklei

=Beweeg stadig en versigtig.

=Ouers blameer mekaar of tiener gedurig

20
Q

titel

A

=‘n Touloper is ‘n persoon wat ‘n delikate balanseertoertjie
(balanseertruuks) uitvoer.

=In hierdie geval is dit simbolies van die spreker se stryd
om in sy ongelukkige huis te oorleef..

=Die gedig is deurgaans figuurlik en metafories van aard.

=Die figuurlike tou waarop die spreker loop verwys na die pad wat ‘n mens in die lewe moet loop om vooruit te kom.(hindernisse = obstacles)