Gedig: Klein geloof Flashcards

1
Q

die titel?

A

verwys na die dinge wat die spreker geglo het

toe sy nog klein was.om min geloof in iets te hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

“kleingelowig”

A

beteken dat jy nie heeltemal in iets glo

nie /om min geloof te hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kabouter

A

=Dit kan die regte sement tuinkabouter wees.

=kan beteken dat sy nie meer aan die feëverhale van haar kleintyd glo nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

ruimtereisiger

A

astronaut

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

melkskommelweg

A

Neologisme: Nuwe woord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

en my melkskommelweg het versuur

A

Metafoor : Toe die kind klein was het sy die melkweg (milky
way) met al die sterre bewonder. Al wat nou van die
bewondering (admiration) oorgebly het is dat die melk nou
“versuur” het, soos ‘n melkskommel (milkshake) wat nie meer
gedrink kan word nie en wat weggegooi moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

drake is dinasourusse

A

Metafoor : Kindertjies hoor van DRAKE as hulle klein is en hulle
glo dat die DRAKE bestaan. Drake moes doodgemaak word omdat
hulle mense se lewens bedreig (threaten) in die feëverhale. Noudat
sy groot is, weet sy dat die DRAKE eintlik nie bestaan nie maar dat
dit net dinosourusse is soos in die prehistoriese tye.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

EK KAN

BEWYS!

A

beklemtoon (emphasize) hoe belaglik (childish) haar

kinderfantasieë was en dat sy nou die realiteit ken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Reël 12 en 13: maar waarom slaap ek met my lig nog aan stoei met die monsters onder my bed.

A

staan ook in kontras met wat die spreker tevore in
die gedig gesê het. Die spreker vertel vir die leser dat
sy steeds met haar lig aan slaap omdat sy bang is vir
die monsters onder haar bed. Al is sy nou volwasse het
sy steeds nie die “monster” stories (haar vrees vir die
donker) ontgroei nie.
3. Die “monsters” kan ook verwys na dit wat jou laat
wakker lê in die nag. Dinge waaroor jy bekommer
(worry) as ‘n volwassene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Reël 14 en 15: en waarom bid ek elke dag day die Prins op

die donkie my moet red?

A

Retoriese vraag.
=Die Prins met ‘n hoofletter, verwys na Jesus wat op die rug van ‘n donkie Jerusalem ingery het.
=Dit is een ding wat die spreker nie gaan ophou glo nie…Haar geloof is sterk. Jesus is nie vir haar ‘n feëverhaal nie.
=Die prins op die wit perd in die feëverhale sal haar nie kan red nie, maar wel die PRINS op die donkie naamlik JESUS.

=Uiteindelik is die “klein geloof” nie so klein nie, maar haar geloof in haar Godsdiens wat baie sterk is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kleinletters

A

moontlike onskuld (innocence) van ‘n kind. // As kind is jou geloof in God min (klein), maar as grootmens besef jy dat alles moontlik is deur God

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Tema

A

As volwassene glo sy nie meer aan die goed waarin sy kleintyd as kindjie geglo het nie, maar sy glo wel in GOD. Haar geloof is sterk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Rympatroon

A

abcb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Tipe rym

A

: Gebroke rym

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly