Gedig: die wereld het so klein geoword Flashcards

1
Q

Die titel is ‘n metafoor van die internet

A

=Daar is drie generasies.

=Ouma het op ‘n plaas grootgeword. Sy het geen kennis van tegnologie nie.

=Ma het in ‘n plattelandse dorp (rural) grootgeword in ‘n groot huis met ‘n groot erf (yard). Sy begin tegnologie ken met die koms van televisie en sy wil graag reis.

=Die kind word groot in ‘n kleiner huis en haar kamer is ook kleiner (twaalf vierkante meter).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Toe my ouma ʼn kind was, speel hulle op die wye vlakte

A

‘toe’ = verteltrant
Ouma-hulle het sorgvrye kinderjare gehad.
Lang versreël – beklemtoon hoe groot en wyd die oop vlaktes is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

en klets met maats as die foun twee kortes en drie langes lui.

A

Manier om in kontak met vriende te bly
Klets = gesels.
Foun = telefoon
Ringtone = luitoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ander feite:

A

=Fisiese ruimte word al hoe kleiner : plaaswerf – dorpswerf – webwerf.

=Toe die ouma ‘n kind was, was keuse baie min (beperk) en kinders moes hulleself vermaak (entertain). Kinders was nog kinders en het baie buite gespeel.

=Kennis was in daardie tyd net in boeke.

=Kinders het mekaar gereeld gebel op die landlyne met die verskillende luitone en dan vir ure lank met mekaar gesels.
Ouma-hulle was baie geïsoleerd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Tipografie

A

=Die tipografie beklemtoon hoe die wêreld al hoe kleiner word, want die laaste versreëls is net een woord.

=“Toe” – dui aan dat die gedig narratief (verhalend) is.

=Strofe 1 is die kortste van al drie.

=Dit beklemtoon alhoewel die ouma in die grootste ruimte grootgeword het (‘n plaas), was haar ervaringswêreld (world of experience) baie klein en eng (konserwatief) en haar verwysingsraamwerk (frame of reference) baie beperk (restricted).

=Tegnologiese ontwikkeling vind al vinniger plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ander feite:

A

=Strofe 2 is langer as strofe 1 – dit wys en beklemtoon hoe die spreker se ma ‘n groter verwysingsraamwerk as haar ouma gehad het.

=Alhoewel die spreker se ma in ‘n kleiner ruimte grootgeword het, het sy meer goed ervaar en van meer goed uitgevind.

=Strofe 3 Is die langste strofe : dit beeld die onbeperkte moontlikhede a.g.v. moderne tegnologie uit.

=Tipografiese inkrimping : Strofe 3, laaste versreël = 1 x woord : beklemtoon die vinnige vooruitgang wat nou op tegnologiese gebied gemaak word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die tempo

A

Die tempo van die vinnige vooruitgang (progress) vword verder versnel (vinniger gemaak) deur die gebruik van enjambemente in die laaste versreëls.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly