Gedig:Sterrekyker Flashcards

1
Q

Teleskope

A

word gebruik

om sterre te bestudeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

tippe verteler?

A

Ek-Verteller.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ek skryf ̓n brief aan die man op die maan-

A

As jy nie iemand se storie glo nie, sê jy gewoonlik ”Vertel vir die man op die maan.” In hierdie reël lyk dit asof net die man op die maan die spreker se briewe sal verstaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
"bladsye en bladsye vol.
Ek rol dit in ʼn koker op,
bind dit aan ʼn pyl
en skiet dit met ʼn wilgerboog
dat dit hoog die lug inseil."
A

=Die spreker het so baie om vir die man op die maan te vertel, dat sy bladsye en bladsye vol skryf.

=Die spreker vat al haar briewe en rol dit op om in ʼn koker (silindriese houer wat sy aan pyl vasmaak) te sit. Sy maak dit vas aan die pyl en skiet die pyl met die boog wat van wilgerhout gemaak is, hoog die lug in op.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

“Ek sien hoe dit deur die sterre trek
en om die maan gaan draai

A

=Die spreker sien hoe die pyl deur al die sterre trek tot by die maan. By die maan draai die pyl om die maan……..die pyl trek net al hoe verder die hele hemelruim in. Personifikasie???

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

“en al verder deur die donker lug ʼn duisend briewe saai.”

A

=Soos wat die pyl in die donkerte ingaan val daar duisende briewe uit die hemel uit- Hiperbool (oordrywing).
Dit lyk asof die spreker nie die enigste persoon is wat briewe vir die maan geskryf het nie. Personifikasie – “’n duisend briewe saai”???

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Nou wonder ek
en wonder jy?-
het hy ooit sy pos gekry,

A

=Wending by die woord “Nou”.
Omgekeerde woordorde = inversie om te beklemtoon. Aandagstrepe (beletseltekens). Die spreker wonder of die man in die maan ooit haar briewe gekry het? Het hy dit ooit gelees? Sy dink dat daar soveel briewe met wonderlike stories in, na die maan gestuur is dat sy twyfel of die man in die maan haar spesifieke brief sou ontvang en gelees het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

of sou daar iemand anders wees

wat al dié briewe dalk nou lees?

A

=Sy wonder of die briewe nie dalk by iemand anders uitgekom het nie. Daar het so baie briewe uit die hemel geval, dalk het hare in die verkeerde hande beland. Sy het die man in die maan vertrou maar nou is haar brief wat vertroulik was dalk in iemand anders se hande. Haar persoonlike geheim is nou nie meer ʼn geheim nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Retoriese Vraag

A

beklemtoon haar eensaamheid; daar is niemand om haar briewe (vrae) te beantwoord nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die TEMA

A

van die gedig kan moontlik wees dat niemand moet dink dat sy of haar situasie uniek is nie. Daar is altyd duisende ander mense wat in dieselfde situasie as jy is. Baie ander mense deel met jou dieselfde lot.
ELKE HUIS HET SY KRUIS.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Rymskema

A

Gebroke rym.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Stemming :

A

Hoopvol, ongelukkig, treurig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

PROGRESSIE

A

Niemand wou in die begin na haar luister nie (die inhoud van haar brief was privaat), maar aan die einde (dink ons) het iemand anders haar brief gelees en die inhoud is nou bekend // Aan die begin skiet die spreker die briewe op na die maan, dan draai dit om die maan en aan die einde beland dit in iemand vreemd se hande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

hoe voel die spreker

A

eensaam en alleen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

die spreker

A

Vroulik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

as hulle voulik is dan:

A

=tradisioneel skryf meisies briewe waarin hulle hulle hart uitstort (pour out).

=Dis onaanvaarbaar (unacceptable) vir meisies om in die openbaar (publiek) met seuns te staan en gesels, daarom skryf sy eerder ‘n brief aan die seun om vir hom te sê hoe sy voel.

17
Q

as hulle manlik is dan:

A

=Mans praat nie maklik oor hulle emosies nie, so hy voel die enigtse wyse om sy emosies uit te stort, is om ‘n brief na ‘n figuurlike man op die maan te skryf. Die samelewing (society) plaas druk op seuns / mans om nie emosie te wys nie, want dit wys na ‘n swakheid (weakness).

=Die afstand (distance) tussen die spreker en die man op die maan verteenwoordig (represent) die emosionele afstand tussen die spreker en almal in die samelewing.