bywoorde Flashcards
in die oggend
soggens
in die aand
saans
in die middag
smiddags
in die nag
snags
in die dag
bedags
elke dag
daagliks
elke week
weekliks
elke maand
maandeliks
elke jaar
jaarliks
by die huis
tuis
binne
binnekant
buite
buitekant
hierdie dag
vadag
hierdie more
vanmore
hierdie middag
vanmiddag
hierdie aand
vanaand
hierdie jaar
vanjaar
die vorige dag
gister
twee dae gelede
eergister
die volgende dag
more
die dag na more
oormore
op hierdie plek
op daardie plek
na hierdie plek
na daardie plek
op n spesifieke plek
iewers/erens
op geen plek nie
nerens
op elke plek
orals
nou
dadelik /onmiddellik
op die regte tyd
betyds
oor n kort tydtjie
binnekort
oor n rukkie
netnou
al die tyd
altyd
op geen tyd nie
nooit
sommige van die tyd
somtyds
sommige an die tyd
somtyds
hierdie dae
deesdae
hierdie dae
deesdae
gedurede daardie tyd
destyds
met die verloop van tyd
mettertyd
in min woorde
kortliks
baie keer
dikwels
nie baie keer nie
selde/min
daar is n kans
miskien/ dalk
dit is seker
sekerlik
baie lus daarvoor
graag
voor sonop
douvoordag
wanneer die son opkom
sonop
wanneer die son ondergaan
sonsondergang/ sononder
net voor dit donker word
skemering
n kort entjie daarvandaan
naby
aan die einde
eindelik
haastig
noukeurig
slordig
netjies
vinnig
stadig