Gedig:Staan op Flashcards
1
Q
stemming?
A
erinstig
2
Q
tipe rym?
A
gebroke rym
3
Q
Funksie van gebroke rym?
A
verwys na mense wat gebroke is
4
Q
Wat noem ons dit as die woorde aan die begin van elke versreël herhaal?
A
anafora
5
Q
die twee versreels wat rym??
A
Dit beteken dat jy nie die enigste een met ‘n
spesifieke probleem nie. Daar is altyd iewers in die wêreld iemand anders wat ook sukkel met
dieselfde probleem as jy.
6
Q
tema
A
1.Niemand is perfek nie. Om ‘anders’ te wees, is nie verkeerd nie en dit maak jou beslis nie
abnormaal nie.
- Elkeen is UNIEK, en as ‘n mens nie kan leer om jouself te aanvaar nie, hoe kan jy verwag dat
ander mense jou moet aanvaar? - Mense moet mekaar aanvaar vir wie en wat hulle is.
- Jy is nie altyd die enigste persoon wat deur ‘n spesifieke kwessie gaan nie – dis ‘n universele ding.