Hoofstuk 68 - Die Slang Flashcards
1
Q
Op watter Canale is hulle?
A
- die Canale Grande
2
Q
Wat doen Xander met die pistool?
A
- gooi dit deur die lug en dit val in die water
3
Q
Wat het gebeur aan die boot?
A
- ‘n snelboot tref hulle se boot
4
Q
Wat sien Greg in die water?
A
- ‘n bloedwolk sprei groter en groter
5
Q
Wie is dood?
A
- Plank
6
Q
Wie was op die snelboot?
A
- Valkyrie en haar manne
7
Q
Wie berig die eerste koerantbergte?
A
- die Turret Media-groep
8
Q
Wat het die Turret Media-groep berig?
A
- dat Greg Owen is oorlede
- sy liggaam was uit die Canale Grande in Venesië gehaal
9
Q
Wie dink mense dat dit Greg wie in die Canale was?
A
- die transponder in Plank se hand