Hoofstuk 30 - Vertroue/Wantroue Flashcards
1
Q
Wat van Xander herinner Greg aan John?
A
- sy oë
2
Q
Hoekom sê Xander die deal af is?
A
- die transponder is nie in Greg se hand
3
Q
Waar sit Greg in die Basilica Cistern?
A
- in die Versonke Paleis