Hoofstuk 62 - Ritueel in die Donker Flashcards
1
Q
Wat koop hulle die volgende oggend?
A
- hulle koop ‘n paar selfone met goeie kameras en voorafbetaalde data
2
Q
Wat gebeur in Greg se nagmerrie?
A
- hy is terug by Lawson Kollege en dit is die aand van die Tonnel-ritueel
- die Baker neem die buis van ‘n band en trek dit oor sy oë, oor sy neus, oor sy mond en maak hom dood