Hoofstuk 41 - Kode en Konneksie Flashcards

1
Q

Wat lees Greg op die Elsewhere webblad?

A
  • fan-fiksie oor George Orwell se boek, ‘1984’
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is fan-fiksie?

A
  • ‘n tipe skryfwerk wat reageer op iets anders soos ‘n boek, ‘n TV-program of ‘n film
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom skryf mense fan-fiksie?

A
  • omdat hulle groot aanhangers van hul gekose storie is en meer daarvan wil skep
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe beskryf Ayla wat by projek Coast gebeur het?

A
  • inhuman
  • onmenslik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het met Xander gebeur ná die situasie met sy pa?

A
  • hy het angsaanvalle begin kry en kry hulle steeds
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe hanteer Xander sy angsaanvalle?

A
  • hy fokus sy aandag op goed in sy onmiddellike omgewing; op dit wat hy kan sien, hoor, voel en proe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vir wie werk Ayla?

A
  • Freedom House
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen Freedom House?

A
  • Freedom House monitor internetvryheid wêreldwyd
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe het Xander en Ayla ontmoet?

A
  • by ‘n Freedom House konferensie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar kom Ayla se ouers vandaan?

A
  • haar pa is Suid-Afrikaans
  • haar ma is van Turkye
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarna soek Greg op die Elsewhere-webblad?

A
  • hy soek versteekte skakels
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter toep gebruik Greg om die versteekte boodskappe op die Elsewhere-webblad te vind?

A
  • FontCode
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe gebruik jy die FontCode-toepassing?

A
  • jy moet ‘n foto van die teks neem
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly