Hoofstuk 48 - Deure en Vensters Flashcards
1
Q
Wat is die Duomo?
A
- die Katedraal van Santa Maria del Fiore
2
Q
Wat is oorkant die katedraal?
A
- ‘n indrukwekkende doopkapel
3
Q
Wat het Miachaelangelo die bronsdeure van die doopkapel genoem?
A
- die Hekke van die Paradys
4
Q
Na watter soort musiek luister die Baker?
A
- opera en klassieke musiek
5
Q
Wat is een van die Baker se gunsteling liedjies?
A
- Nuages gris
6
Q
Hoe kry Greg die Baker se adres?
A
- Greg maak die herwinnigsblik oop en kry ‘n rekening met die Baker se adres
7
Q
Waar loop Greg?
A
- tot die huis langs die Arno-rivier