Hoofstuk 66 - Die Sondes van die Vaders Flashcards
1
Q
Wie was Rian Trollip vir die Baker?
A
- sy neef
2
Q
Wat het gebeur by Uitschotkraal?
A
- die Baker is geslaan wanner hy ‘n kind was
- hy het gifstowwer leer ken en daarmee geeksperimenteer
- hy het diere doodgemaak en later mense ook
3
Q
Wie dink Greg het vir hom die gebrande boek gestuur?
A
- Rian Trollip se vrou
4
Q
Wat noem die Baker Rian Trollip se vrou?
A
- ‘n emosioneel onstabiele alkoholis
5
Q
Wat wou hulle in Project Nursery Rhyme doen?
A
- hulle wou ‘n dodelike hemorargiese virus in griepinspuitins versteek
- en dan profyt uit die vaksine maak
6
Q
Wat het die Bakker aan Rian gedoen?
A
- hulle het kinderpornografie op sy rekenaar geplant
7
Q
Wat sê die Baker van chaos?
A
- jy kap een slang se kop af dan groei twee in sy plek
8
Q
Wat doen Xander aan die Baker?
A
- hy het Doxware gebruik om al die Baker se rekenaars te sluit
9
Q
Wat sal gebeur as die Baker nie doen wat Xander sê nie?
A
- al daardie data sal in ‘n paar belangrike ouens se inkassies beland
- die owerhede en media
10
Q
Watter ander dokumente is op die inligtingstorting?
A
- elke dokument wat die Baker opgestel het
- die name van al sy magtige kontakte
11
Q
Hoe het die Baker vergiftig Greg?
A
- die pet se matriaal is met Paraoxon deurdrenk
12
Q
Hoe is Xander se pa moord?
A
- hulle versmoor hom deur ‘n binneband oor sy kop te trek
13
Q
Wie se idee was dit om Xander se pa te versmoor deur die binneband?
A
- Valkyrie se idee
14
Q
Hoekom het die Bakker Xander se pa so vermoor?
A
- want dis hoe ‘n mens jou eie pa - die vark wat jou mishandel het, die man wat jy so gehaat het - sou vrekmaak as jy kon
15
Q
Hoe het die Bakker van Xander se pa se lyf ontslae geraak?
A
- hulle het hom in sakke toegebind en gewigte aan sy enkels vasgeketting
- hulle het hom in ‘n klein vliegtuig gesit en hom in die see laat val