Hoofstuk 52 - Pa Flashcards
1
Q
Wat vra Greg vir Oom Dirk?
A
- of hy die Baker is
2
Q
Hoe weet hulle waar Greg is?
A
- omdat Plank vir Lisa in Istaboel gebel het
3
Q
Wat het Oom Dirk vir Greg vertel?
A
- dat Doc Pienaar dood is
- en hy pa is in die ICU
4
Q
Hoe is Dok Pienaar vermoor?
A
- hy was in die tronk se storte met ‘n skerpgemaakte tandeborsel gesteek
- en gelos day hy doodbloei
5
Q
Wat het van Greg se pa geword?
A
- hulle het hom probeer doodmaak
- maar hy het terugbaklei
6
Q
Waar is Greg se pa nou?
A
- in ‘n privaathospitaal
7
Q
Wat dink Xander van die water wat Oom Dirk vir Greg probeer gee?
A
- dat die water vergiftig is