Hoofstuk 53 - Veg of Vlug Flashcards
1
Q
Wat dink Greg wanneer hy by die beeld van Perseus en Medusa staan?
A
- een slangkop - Dok is dood
- ‘n ander slangkop - Greg se pa is in ICU
- ‘n derde slangkop - die Baker is weer op vlug
2
Q
Waar vind oom Dirk vir Greg?
A
- by die Medusa-beeld
3
Q
Wat hoop Oom Dirk?
A
- hy hoop Plank kan vir Greg oortuig om huis toe te gaan omdat sy lewe in gevaar is
4
Q
Wat sê Greg vir Oom Dirk?
A
- hoe die ouens die deur afgebreek het
- hoe hulle uit die land moes vlug en Plank agtergelaat het
5
Q
Hoe is soek na die Baker?
A
- die soektog na die Baker is soos om ‘n berg te klim