Hoofstuk 64 - In 'n Onwerklike Oomblik Flashcards
1
Q
Waar vind die kamera die Baker?
A
- naby die Ponte della Paglia
2
Q
Wat gee hulle verby op pad na die kamera?
A
- die Piazza San Marco met die St Markus-basilika en die kloktoring
- die Caffé Chioggla
3
Q
Wat is op die pet wat die man gee vir Greg?
A
- dit het ‘n leeu met vlerke op
4
Q
Wie sien hulle tussen al die mense?
A
- Plank