Hoofstuk 42 & 43 Flashcards
1
Q
Wat is nootropics?
A
- iets wat jou brein kraak en jou slimmer maak
2
Q
Waar draf Greg en Xander in Istanbul?
A
- langs die Goue Horing
3
Q
Wat doen Xander se daaglikse drawwery?
A
- dit help dalk om die spanning te verlig, om sy angsaanvalle te verminder
4
Q
Wat besluit Greg en Xander om aan die Baker se skootrekenaar te doen?
A
- hulle moet probeer om ‘n Trojan op die Baker se rekenaar weg te steek
5
Q
Wat word die digitale bewyse genoem wat mense agterlaat?
A
- datakrummels
- data scraps
6
Q
Hoe kry Greg en Xander die Baker se IP-adres?
A
- hulle stuur vir die Baker ‘n video met ‘n spesiale CODEC wat die Baker se IP-adres sal wys as hy dit aflaai
7
Q
Hoe kry Greg en Xander toegang tot die Baker se skootrekenaar?
A
- hulle het ‘n Trojaan versteek in die CODEC van die video wat hulle die Baker gestuur het
8
Q
Waar sê die Baker se IP-adres dat hy is?
A
Florence, Italië
9
Q
Hoekom kan Greg en Plank nie Florence toe gaan nie?
A
- hulle het nie visums nie