Hoofstuk 51 - Palazzo Vecchio Flashcards
1
Q
Waar moet Greg en Oom Dirk?
A
- die Piazza della Signoria
2
Q
Wat is die naam van die Italiaanse polisie?
A
- die Carabinieri
3
Q
Waarvan neem die toeriste foto’s?
A
- Neptunusbeeld
- Judith en Holofernes
- Herculus en Cacus
- ‘n triomfantlike Perseus met die afgesnyde kop van Medusa in sy hande
4
Q
Waar loop Greg agter hy ‘n kaartjie in die kasteel koop?
A
- die Salon dei Cinquecento
5
Q
Wat is die Salon dei Cinquecento
A
- ‘n baie groot saal met fresko’s en ses beelde
6
Q
Wat is ‘n fresko?
A
- ‘n skildery wat vinnig in waterverf op nat gips of ‘n muur of ‘n plafon gedoen is, sodat die kleure die gips binnedring en vas raak soos dit droog word
7
Q
Watter spesiale beeld is in die Salon dei Cinquecento?
A
- Michaelangelo se ‘The Genius of Victory’