Hoofstuk 55 - Stad in die Water Flashcards
1
Q
Wat dink Xander oor Greg en die Baker?
A
- hy dink Greg weet wie die Baker is en het kastig Xander se hulp nodig sodat Greg vir Xander by die Baker kan kry
2
Q
Watter spoorwegstasie kom hulle uit in Venisië?
A
Venezia Santa Lucia-spoorwegstasie
3
Q
Wat dink Oom Dirk oor Xander?
A
- hy dink hy is ‘n psigopaat
4
Q
Wie is op Greg se lys van die verdagtes?
A
- Prof Kabi
- Thomas Lawson
- André Symington
5
Q
Hoekom is Prof Kabi op die lys?
A
- was dit toevallig dat hy ‘n gasdosent by die universiteit was?
- hy het Greg in die klas afgesonder
6
Q
Hoekom is Thomas Lawson op die lys?
A
- hulle het ‘n vreemde gesprek in sy studeerkamer gehad
- hy het kontakte in die weermag
7
Q
Wat belangrike ding het Thomas Lawson gesê?
A
- hy het gesê ‘n mens moenie brûe brand om lig in die donker te maak nie
8
Q
Hoekom is André Symington op die lys?
A
- hy het hom in Greg se ma se lewe ingewurm toe Greg se pa tronk toe is
- albei Greg se ouers ken hom
- hy is ‘n chemiese ingenieur
9
Q
Wie dink Oom Dirk is die Baker?
A
- Thomas Lawson