Afrikaans p1 November 2023 Flashcards
druktyd
time of printing
deelneemers
participants
beoordelaars
judges
telkemale
everytime
aangemoedig
encourage
ontdek
discover
vervaardig
produce
kunstenaars
artists
afhangende
depending
bui
mood
ondedhoud
interview
najaag
to follow
denotatief
letterlike gebruik
konnotatief
figuurlike gebruik
opeenvolgende
consecutive words
verslaaf
addicted
ooreenkoms
similarities
handreling
hand railing
uitgebeeld
depicted
een word
-elke dag
-elke maand
daagliks
maandeliks
antoniem van
-gesond
-skoon
ongesond
vuil
afkortings
-www
wêreldwyeweb
sinoniem van
-stoud
-kontak
ongeskik
bel/ skakel
verkleining
-koning
koninkie
homoniem van leer en by
-gebruik die leer
-leer jou werk
-die by sal jou steek
-ek is gelukkig by die huis
korrekte vorm van moeg
moeë