Voegwoorde (conjunctions) Flashcards
Peeta hou van oranja. Nie soos Effie se hare nie. (maar)
Peeta hou van oranja maar nie soos Effie se hare nie.
Frypan hou van vis. Gale hou van haas. (en)
Frypan hou van vis en gale hou van haas.
Gale klim die berg. Hy wil ‘n haas skiet. (want)
Gale klim die berg want hy wil ‘n haas skiet.
Newt grawe ‘n gat. Hy het klein tengereedskap. (maar)
newt graw ‘n gat maar hy het klein teingereedskap
Katte is die beste. Hulle is die beste. (want)
katte is die beste want hulle die beste is (lol)
Spot eet vis. Sy is honger. (omdat)
Spot eet kos omdat sy honger is.
Grace kry die bal in die net. Sy skop die bal. (nadat)
Grace kry die bal in die net nadat sy die bal skop.
Die vrou hou van Spot. Spot is oulik. (omdat)
Die vrou hou van Spot omdat is oulik is.
Snoekie dink die tuna is hare. Sy eet dit. (daarom)
Snoekie dink die tuna is hare daarom eet sy dit.
Ozzy is dors. Sy drink baie water. (dus)
Ozzy is dors dus drink sy baie water.
Die stervisse (starfish) wou viks (fit) word. Hulle het baie oefening gedoen. (daarom)
Die stervisse wou viks word daarom het hulle baie oefening gedoen.