Begriptoets (comprehension) Flashcards
Kyk na die ________ en enige ________.
Kyk na die TITEL en enige PRENTJIES.
Lees die ____ en dan die _____.
Lees die TEKS en dan die VRAE.
_________ die woorde wat jy nie verstaan nie en lees die sinne sonder daadrdie woorde nie.
ONDERSTREEP die woorde wat jy nie verstaan nie en lees die sinne sonder daadrdie woorde nie.
Lees die instruksies vir ________ vraag.
Lees die instruksies vir ELKE vraag.
Laat ‘n reel (line) oop na elke ________.
Laat ‘n reel (line) oop na elke ANTWOORD.
Moet/Moenie die vraag in jou antwoord herhaal nie.
MOENIE die vraag in jou antwoord herhaal nie.
Jou antwoord moet _______ en _______ wees.
Jou antwoord moet KORT (short) en KRAGTIG ( to the point) wees.
jy mag net _______ wanneer jy gevra word om _____ __ _____.
jy mag net AANHAAL (quote) wanneer jy gevra word om AAN TE HAAL.
Moet/Moenie net woorde uit die teks oorskryf (rewrite) nie.
MOENIE net woorde uit die teks oorskryf (rewrite) nie.
What is die oorsaak
cause
Gevolgtrekking
conclusion
Verteenwoordig
represents
wat lei jy af van…
what is your conclusion of…
bewys/motiveer
prove/explain why
skryf onder mekaar
write under each other
sinsdeel
part of a sentence
SIN = sentence
DEEL = part of
haal aan/ gee ‘n aanhaaling
quote
gee ‘n rede
given a reason
wat is die gevolge
what r the consequences
vul in die ontbrekende woorde in
fill in the missing words
opeenvolgende woorde
sonsecutive words
wanneer
when
waarvandaan
from where
waarheen
where 2
waarnatoe
where 2
waarom
y
wie
who
hoe
how
waar
where
wie se
whose
kies
chose
waar/onwaar
true/false
feit/mening
fact/opinion
stelling
statement