Jammer Ma… Flashcards
Wie is die twee karakters?
Denzil en Regard
How oud is die karakters?
14
Beskryf Denzil
Hy is ‘n effense bleeksiel (nerd)
Beskryf Regard
‘n Grapjas
Denzel en regard is _________ _________
Beste vriende
Wat doen die twee seuns in die begin van die toneelstik?
Hulle set ‘n videokamera op sodat hulle ‘n video kan maak
Hoekom maak hulle ‘n video
Sodat hulle jammer kan sê
Wie is in beheer van die kamera?
Regard 🤡
Wie sit voor die kamera?
Denzel
Wat staan die kamera op?
n’ driepootstaander (tripod)
Wie is die dramaturg van die toneelstuk?
Jaco Jacobs
Wat word n’ drama in gehoor? (Performed on)
n’ Verhoog (stage)
Wat word die mense wat n’ tonnelstuk kyk, genoem?
Gehoor (audience)
Wat is ‘n (prop) in Afrikaans?
Rekwite
Die dele wat skuinsgedrik tussen hakkies word __________________ genoem
Verhoogaanwysings (stage directions)
Die dialoog tussen die karakters word ______ genoem
Teks
Hierdie persoon woon in engeland
Theuns se broer
Denzil hulle se buurvrou
Tannie Agnes
Hierdie persoon is ‘n moeilikheid maker en is lid van ‘n orkes
Theuns (🧈)
Hierdie persoon is die protagonist
Denzil
Hierdie persoon se pa is ‘n stofsuier-verkoopsman
Killer 💀
Denzil se suster
Landie
Hierdie persoon is ‘n grapjas en Denzel se bestevriend
Regard
‘n Bekende rolprentregisseur
Steven Spielberg