Ontkenning Flashcards
Wat verander ALLES/IETS in ontkenning?
Niks
Wat verander ALMAL/IEMAND in ontkenning?
Niemand
Wat verander ALTD/OOIT in ontkenning?
Nooit
Wat verander ENIGE/EEN in ontkenning?
Geen
Wat verander MOET in ontkenning?
Moenie
Wat verander ÊRENS in ontkenning?
Nêrens
Wat verander AL OOIT in ontkenning?
Nog nooit
Wat verander AL IETS in ontkenning?
Nog niks
Wat verander NOG in ontkenning?
Nie meer
Gee die ontkenning vir die volgende:
Ella lees altyd Wattpad.
Ella lees nooit Wattpad nie.
Gee die ontkenning vir die volgende:
Tommy hardloop vinniger as Minho.
Tommy hardloop nie vinniger as Minho nie.
Gee die ontkenning vir die volgende:
Grace en Madi vlieg na Neverland.
Grace en Madi vlieg nie na Neverland nie.
Gee die ontkenning vir die volgende:
Shannon hardloop.
Shannon hardloop nie.
Gee die ontkenning vir die volgende:
Spot eet enige vis.
Spot eet geen vis nie.
Gee die ontkenning vir die volgende:
Stranger Things moet jou skrik maak.
Stranger Things moenie jou skrik maak nie.