Korrekte vorm van woord Flashcards
1
Q
(Vriend) is belangrik vir alle tieners.
A
Vriende
2
Q
Kinders se (intelligent) is nie altyd belangrik vir ouers nie.
A
Intelligensie
3
Q
Alle mense is nie (geluk) nie.
A
Gelukkig
4
Q
Moenie (moeilik) veroorsaak nie.
A
Moelikheid
5
Q
Voor die eksamen moet ons ons werk (sien).
A
Hersien