Desmond Tutu Flashcards

1
Q

Wat was Desmond Tutu se ouers name?

A

Zacharia en Aletha.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat sy ouers gedoen?

A

Sy ma was ‘n (domestic worker) en sy pa was ‘n onderwyser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat het Desmond se ma gesê dat hy toe hy n kind was gehou?

A

Boeke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe het die polisie Desmond se pa behandel toe hy sy pasboek vir hulle moes wys?

A

Hulle het hom sleg behandel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat was Desmond Tutu en Vader Huddleson se droom?

A

Swart mense en wit mense moet leer om mekaar beter te verstaan en met respek te behandel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe weet ons dat Vader Huddleston ’n invloed op Desmond gehad het?

A

Hy het sy enigste seun na die vader genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom kon Desmond Tutu nie ’n dokter word nie?

A

Dit was te duur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het Desmond Tutu toe besluit om te word en waar het hy studeer?

A

Hy het gestudeer om ‘n onderwyser te word en Het by die Pretoriase kollege gestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter mens, dink jy, het hom gemotiveer om later ’n priester te word?

A

Vader Trevor Huddleston.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Na Desmond Tutu kinders gehad het, het dit hom baie (a) … dat wit skole (b) … as swart skole was.

A

(a) gepla

(b) beter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter siekte het Desmond Tutu later ontwikkel?

A

Tuberkulose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter TWEE groot verandering het hy aangebring toe hy deken by St Mary’s Katedraal was?

A

Hy het ‘n bus gereel sodat swart mense na die katedraal kan kom. Hy het gesê dat almal moet glimlag en hulle bank buur ‘n drukkie gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom, dink jy, was dit onregverdig (unfair) dat alle kinders in Suid-Afrika in Afrikaans moes skoolgaan?

A

Dit was nie hulle eerste taal nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Vertaal hierdie aanhaling: “Geweld is nie ’n die oplossing vir enigiets nie.”

A

Violence isn’t the solution to anything.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter belangrike prys het Desmond Tutu in 1984 ontvang?

A

Die Nobel Prys Vir Vrede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom, dink jy, het Nelson Mandela baie van Desmond Tutu gehou?

A

Hulle wou dieselfde ding vir Suid Afrika hê.