Tye Flashcards
Wat is die verlede tyd vir die volgende:
Madison hou van Peter Pan.
Madison het van Peter Pan gehou.
Wat is die verlede tyd vir die volgende sin:
Hayley eet ‘n avokado.
Hayley het ‘n avokado geëet.
Wat is die verlede tyd vir die volgende:
Justin Bieber se stem ontwikkel.
Justin Bieber se stem het ontwikkel.
Wat is die verlede tyd vir die volgende sin:
Peeta het peeta brood
Peeta het peeta brood gehad.
Wat is die verlede tyd vir die volgende sin:
Peeta maak peeta brood
Peeta het peeta brood gemaak.
Wat is die verlede tyd vir die volgende sin:
Ek sal saam met Gale die berg klim
Ek sou saam met Gale die berg klim
Wat is die verlede tyd vir die volgende:
Ella wil ‘n akkedis mannetjie trou.
Ella wou ‘n akkedis mannetjie trou.
Wat is die verlede tyd vir die volgende:
Ron moet Ed Sheeran se tweeling wees.
Ron moes Ed Sheeran se tweeling wees.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Luka was lief vir haar katte.
Luka is lief vir haar katte.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Shawn Mendes moes ‘n Grammy wen.
Shawn Mendes moet ‘n Grammy wen.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Hoekom het Peeta nooit lank geword nie?
Hoekom word Peeta nooit lank nie?
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Grace sal ‘n nuwe liedjie skryf.
Grace skryf ‘n nuwe liedjie.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Shannon en Luka wou liedjies in die kar skree.
Shannon and Luka skree liedjies in die kar.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Ella het haar lepel vergeet.
Ella vergeet haar lepel.
Wat is die teenwoordige tyd vir die volgende:
Newt sal grijns (smirk).
Newt grjins.