Samestellings Flashcards
1
Q
Rekenaar + speletjies
A
Rekenaarspeletjies
2
Q
Brood + rolletjies
A
Broodrolletjies
3
Q
Gesin + motor
A
Gesinsmotor
4
Q
Kind + kamer
A
Kinderkamer
5
Q
Eet + tafel
A
Etenstafel
6
Q
Meisie + skool
A
Meisieskool