Trappe van vergelyking (degrees of comparison) Flashcards
Trappe van vergelyking:
Lank, _____ as, die _______
lank, langer as, die langste
Trappe van vergelyking:
_______, korter as, die ________
kort, korter as, die kortste
Trappe van vergelyking:
_______, ______ as, die mooiste
mooi, mooier as, die mooiste
Trappe van vergelyking:
goed, ______ as, die _______
goed, beter as, die beste
Trappe van vergelyking:
vars, _______as, die _______
vars, varser as, die varste
Trappe van vergelyking:
_______, smaakliker as, die__________
Smaaklik, smakliker as, die smaaklikste
Trappe van vergelyking:
_______, ________ as, die heerlikste
heerlik, herlike as, die heerlikste
Ozzy se stert is (kort) as Spot s’n.
Ozzy se stert is KORTER as Spot s’n.
Haymitch is die (stout) “Hunger Games” mentor
Haymitch is die STOUTSTE “Hunger Games” mentor
katte is (oulik) as honde
katte is OULIKKE as honde
Rupunzel se hare is die (lang) in die wereld
Rupunzel se hare is die LANGSTE in die wereld
Daie hoender is (vet) as hierdie ene
Daie hoender is VETTER as hierdie ene
Luka is die (snaaks) mens op hierdie planeet.
Luka is die SNAAKSTE mens op hierdie planeet. (not really)
Newt het (vroeg) as Thomas in die Glade geland
Newt het VROER as Thomas in die Glade geland
Harry Potter is die (goed) boek.
Harry Potter is die BESTE boek.