Byvoeglike Naamwoorde Flashcards
What are the two sections of Byvoeglike Naamwoorde? (Excluding intensiewe vorm)
- Predilatief/Attributief
- Trappe van Vergelyking
What is Predikatief/Attributief?
The adjective in relation to the noun.
Eg:
Attributief-Dis ‘n {pragtige} seun.
Predikatief-Die seun is {pragtig}.
What are Trappe Van Vergelyking and the three degrees?
Degrees of comparison.
- Stellende (Positive)
- Vergrotende (Comparative)
- Oortreffende (Superlative)
Gee die korrekte vorm van die Predikatief/Attributief.
Luka swem in (koud) water.
Koue
Attributief
Gee die korrekte vorm van die Predikatief/Attributief.
Spider-Man klim baie (hoë).
Hoog
Predikatief
Gee die korrekte vorm van die Predikatief/Attributief.
Luka swem in water wat (koue) is.
Koud
Predikatief
Gee die korrekte vorm van die Predikatief/Attributief:
Dis baie (hoog) waar Spider-Man klim.
Hoë
Attributief
Lank
Lang
Koud
Koue
Goed
Goeie
Maklik
Maklikte
Hoog
Hoë
Oud
Ou
Besig
Besige
Hard
Harde