Suiwer Stowwe: Elemente en Verbindings Flashcards

1
Q

Wat is ‘n suiwer stof

A

‘n enkele stof wat nie met enige iets anders gemeng is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan ‘n mens toets of ‘n stof suiwer is

A

Kyk na die kook- en smeltpunt
Onsuiwerhede verlaag de smeltpunt van ‘n vaste stof en verhoog die kookpunt van ‘n vloeistof

Chromotografie
Die proses waar stowwe in hul verskeie komponente geskei word
(Ken paragrawe van chromotografie op bl. 9 & 10. Verwys ook na aktiwiteit 3 vraag 9)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n element

A

‘n Suiwer stof wat nie deur chemiese metodes in eenvoudiger stowwe opgebreek kan word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n verbinding

A

‘n Stof wat uit 2+ verskillende stowwe bestaan en wat chemies saam gebind is in ‘n enkele stof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Suiwer stowwe sluit elemente en verbindings in.

Verwys na prente op bladsy 11

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly